Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

L’Oréal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
L'Oréal
TipeAandelemaatskappy
Gestig1909
HoofkantoorParys, Frankryk
SleutelpersoneJean-Paul Agon (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteSkoonheidsmiddels
Inkomste€29,87 miljard
Werknemers80 000
Webwerfloreal.com

L'Oréal is 'nFranse maatskappy wat produkte vir persoonlike sorg vervaardig. Die onderneming, wat op 30 Julie 1909 deur Eugène Schueller gestig is, het intussen 'n internasionale groep en die wêreld se grootste kosmetiekmaatskappy geword.[1]

Françoise Bettencourt en haar kinders besit bykans 33,2% van die groep en hul fortuin is in 2020 op meer as 75 miljard Amerikaanse dollar geraam.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (fr)La croissance organique de L'Oréal ralentit
  2. (fr)#12 Francoise Bettencourt Meyers & family

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=L’Oréal&oldid=2644366"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp