Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kuopio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kuopio

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Finland Finland
 Landskap Oos-Finland
 ProvinsieNoord-Savonia
 Koördinate62°53′N27°40′O / 62.883°N 27.667°O /62.883; 27.667
 Stigting1653
 Stadstatus17 November 1775
 Oppervlakte: 
 - Totaal4 326,35vk km[1]
 - waarvan land3 241,02vk km
 Hoogte bo seevlak20 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2022)122 594[2]
 - Bevolkingsdigtheid28,3/vk km
 TydsoneUTC +2 (OET)
 -SomertydUTC +3 (OEST)
 Klimaat 
 - TipeKontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur4,0 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie−8,1 / 17,6 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae619 mm
 BurgemeesterSoile Lahti
 Amptelike webwerfkuopio.fi

Kuopio (Fins: [ˈkuo̯pio],luister(hulp·inligting) is 'nstad en munisipaliteit in Oos-Finland en ook die administratiewe streekNoord-Savonia sehoofstad. Met 'n oppervlakte van 4 326,35 vierkante kilometer en 'n bevolking van 122 594 (2022) is dit die agtste grootste stad in dié land náHelsinki (Helsingfors),Espoo (Esbo),Tampere (Tammerfors),Vantaa (Vanda),Oulu (Uleåborg),Turku (Åbo) enJyväskylä, asook die grootste stad in Oos-Finland.

Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naamKuopio. Volgens die eerste teorie het in die 16de eeu 'n sekere invloedryke persoon met die naam Kauhanen in Tavinsalmi sy naam verander in Skopa en die mense het dit uitgespreek asCoopia en uiteindelik asCuopio. Die tweede teorie is dat dit ontleen is aan diewerkwoordkuopia, wat "hoef" beteken, soos wanneer 'nperd die grond met sy hoef beet. Volgens 'n derde teorie is dit afgelei van 'n sekereKareliese man uit dieMiddeleeue met die naamProkopij uitRuokolahti.[3] Dié teorie is die mees waarskynlike en word deur die Navorsingsinstituut vir die Tale van Finland ondersteun.[4][5]

Galery

[wysig |wysig bron]
  • Die katedraal van Kuopio
    Die katedraal van Kuopio
  • Universiteit
    Universiteit
  • Puijo-toring
    Puijo-toring
  • Raadsaal van Kuopio
    Raadsaal van Kuopio
  • Kuopio-hawe
    Kuopio-hawe
  • Kuopio-hall (Sport)
    Kuopio-hall (Sport)

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (fi)(sv)"Suomen pinta-ala kunnittain – Finlands areal kommunvis"(PDF). Nasionale Landopname van Finland. 1 Januarie 2018. Besoek op13 Mei 2024.
  2. (en)"Municipal key figures by Region 2023 and Information". Statistiek Finland. 2022. Besoek op13 Mei 2024.[dooie skakel]
  3. (fi)"Kuopion kaupunki". 26 Januarie 2010. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 26 Januarie 2010. Besoek op26 Januarie 2010.
  4. (fi)Riitta Raatikainen (16 Desember 2007). "Varkaudesta Puutokseen".Savon Sanomat (344): 38.
  5. (fi)Pekka Lappalainen (1982).Kuopion historia 1. Kustannuskiila. pp. 35–36.ISBN 951-657-097-6.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kuopio&oldid=2729548"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp