Kouebasrooihout | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. arborea |
Binomiale naam | |
Ochna arborea Burch. ex DC., (1824) | |
Sinonieme | |
|
Diekouebasrooihout (Ochna arborea) – ook bekend as dieKaapse rooihout – is 'nboom wat voorkom in dieWes-Kaap, deurKwaZulu-Natal enMpumalanga tot byLimpopo. Dit is ookinheems aanEswatini,Mosambiek enZimbabwe.
Die boom groei by 'n verskeidenheid hoogtes bo seevlak in woude, bosse en langs strome. Die stam is dikwels met mos bedek en die gladde, liggrysbas skilfer in dun lagies af wat die binnebas onthul. Die binnebas voel koud indien daaraan gevat word.
Die boom se FSA-nommer is 479.[1]
Die plant het ook twee variëteite: