Kotzesrus | |
---|---|
Koördinate:30°57′45″S17°50′03″O / 30.96251°S 17.83422°O /-30.96251; 17.83422 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 96.3% |
• Swart mense | 3.0% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 98.3% |
• Khoen-khoen | 1.7% |
Kotzesrus is 'ngehug in dieNoord-Kaap,Suid-Afrika. Dit is wes van dieN7 nasionale pad en suidwes vanGaries na die see se kant toe.
Kotzesrus lê aan die suidepunt van dieNamakwaland en velesukkulente en anderfynbosspesies word hier aangetref. In Septembermaand vorm die landskap 'n tapyt van geel, rooi en pers blommetjies wat na die eerste reëns opskiet.