Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kopte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sienKopties.
Kopte

'n Groep Koptiese monnike tussen 1898 en 1914.
Totale bevolking:ca. 10–20 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Egipte Egipte 9–15 miljoen[2][3][4][5][6][4]

Vlag van Soedan Soedan 500 000[7]
Vlag van Libië Libië ≈60 000[8]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 200 000–1 miljoen[9][10][11][12][13]
Vlag van Kanada Kanada ≈200 000[1][14][15]
Vlag van Australië Australië ≈75 000[16][17]
Vlag van Koeweit Koeweit 65 000[18]
Vlag van Italië Italië ≈30 000[19]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk 25 000–30 000[20][21]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 15 000+[22][23]
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate ≈10 000[24]
Vlag van Jordanië Jordanië 8 000+[25]
Vlag van Kenia Kenia 8 000+[22][23]
Vlag van Libanon Libanon 3 000–4 000[26]
Vlag van Duitsland Duitsland 3 000[27]
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 000[28]
Vlag van Switserland Switserland 1 000[29]
Vlag van Frankryk Frankryk 1 000
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 000
Vlag van Nederland Nederland 1 000
Vlag van Tunisië Tunisië 1 000
Vlag van Algerië Algerië 1 000
Vlag van Marokko Marokko 1 000

Taal:Gepraat (Egipte, Soedan, Libië):Arabies

Liturgies:Kopties (byna-uitgesterf, maar in die proses van herlewing)
Diaspora:Engels en baie ander tale

Geloofsoortuiging:Kopties-Ortodokse KerkKopties-Katolieke KerkProtestantisme
Verwante etniese groepe:AnderSemitiese enAfro-Asiatiese volkeEgiptenare enNubiërs

DieKopte (Kopties: ⲚⲓⲢⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ ̀ⲛ̀Ⲭⲣⲏⲥⲧⲓ̀ⲁⲛⲟⲥ) is 'netnies-godsdienstige groep inheems aan beideNoord-Afrika en dieMidde-Ooste, hoofsaaklik inEgipte, waar hulle die grootsteChristelike minderheid en 10% van dié land se bevolking vorm. Daarbenewens vorm Kopte die grootste Christelike minderheid in beideSoedan (1%) enLibië (1%).


Die Koptiese kruis

Die naam van die Kopte is afgelei van dieGriekse naam vir Egiptenaars (ΑἰγύπτιοςAigýptios) en verwys veral ná aanhangers van dieKopties-Ortodokse Kerk. In dieRomeinse,Bisantynse en die vroeëIslamitiese tydperk in Egipte is die term apart van godsdienstelike betekenisse gebruik en het ná die bevolking van beideAlexandrië en Egipte verwys.

Die taal van die Kopte, Kopties, het in die 3de eeu n.C. uitEgipties ontstaan en het as gevolg van die toenemende gebruik vanArabies byna uitgesterf. Tans word Kopties hoofsaaklik as liturgiese taal gebruik en is in proses van herlewing. In Egipte, Soedan en Libië praat Kopte in hul alledaagse lewe veralArabies en in diediasporaEngels en ander tale.

As gevolg van spanninge met die Islamitiese meerderheid en Egipte se ekonomiese afswaai het tussen 1 en 2 miljoen Kopte in lande soosAustralië,Kanada,Nieu-Seeland, dieVerenigde Koninkryk, dieVerenigde State asook in verskeie lande vanAfrika,Asië enEuropa gevestig. InSuid-Afrika het sowat 15 000 Kopte gevestig, veral in groot stede soosJohannesburg,Durban,Kaapstad enPretoria.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1(en)"Coptic Orthodox Christmas to be low-key – Tight security: On alert after bombing in Egypt".Montreal Gazette. 4 Januarie 2011. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 26 Desember 2018. Besoek op5 Januarie 2011.
  2. "Egyptian Coptic protesters freed".BBC (in Engels). 22 Desember 2004.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020.
  3. "Egypt".The World Factbook (in Engels).Central Intelligence Agency.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op27 Augustus 2010.
  4. 4,04,1Khairi Abaza and Mark Nakhla (25 Oktober 2005)."The Copts and Their Political Implications in Egypt" (in Engels). The Washington Institute.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op27 Augustus 2010.
  5. (en)"?". United Copts of Great Britain. 29 Oktober 2008. Besoek op27 Augustus 2010.
  6. "?" (in Arabies). العربية.نت.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op27 Augustus 2010.
  7. "Sudan : Copts" (in Engels). Minority Rights Group International, World Directory of Minorities and Indigenous Peoples. 2008.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2012. Besoek op21 Februarie 2016.
  8. Tore Kjeilen."Coptic Church – LookLex Encyclopaedia" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Oktober 2018.
  9. (en)2009 American Community SurveyGeargiveer 12 Februarie 2020 opWayback Machine, U.S. Census Bureau "All Egyptians including Copts 197,160"
  10. "Why CCU?" (in Engels). Coptic Credit Union.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op21 Junie 2009.
  11. (en)"Coptics flock to welcome 'Baba' at Pittsburgh airport". Pittsburgh Tribune (2007). Besoek op21 Junie 2009.
  12. (en)"State's first Coptic Orthodox church is a vessel of faith". JS Online (2005). Geargiveer vanafdie oorspronklike op 21 Augustus 2011. Besoek op21 Junie 2009.
  13. "Coptic Diaspora" (in Engels). US-Copts Association (2007). Geargiveer vanafdie oorspronklike op 9 Julie 2019. Besoek op21 Junie 2009.
  14. (en)[1]Geargiveer 7 Januarie 2011 opWayback Machine
  15. (en)Canada Free Press: According to the Canadian Coptic Association, there are approximately 50,000 Orthodox Copts in Canada.
  16. "Page: 4772: – Coptic Orthodox Church (NSW) Property Trust Amendment Bill" (in Engels). Parliament of NSW – Legislative Council. 12 November 2003. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 3 Maart 2016.
  17. (en)The Coptic Orthodox Diocese of Sydney & its Affiliated Regions – Under the Guidance of His Grace Bishop DanielGeargiveer 23 November 2011 opWayback Machine
  18. "Kuwait" (in Engels). State.gov. 8 November 2005.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2012. Besoek op18 November 2011.
  19. "Le religioni in Italia: La Chiesa copta" (in Italiaans).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020.
  20. (en)[2]Geargiveer 21 Januarie 2009 opWayback Machine
  21. (en)British Orthodox Church (1999 figures)Geargiveer 21 Mei 2009 opWayback Machine
  22. 22,022,1(en)Come Across And Help Us Book 2Geargiveer 8 Oktober 2008 opWayback Machine
  23. 23,023,1(en)CopticMissionGeargiveer 31 Januarie 2011 opWayback Machine
  24. Teller, Matthew (12 Julie 2015)."Free to pray – but don't try to convert anyone".BBC (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2019. Besoek op12 Julie 2015.
  25. "King commends Coptic Church's role in promoting coexistence" (in Engels). Jordanembassyus.org. 3 Junie 2005. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 10 Februarie 2012. Besoek op18 November 2011.
  26. "Lebanon: Bureau of Democracy, Human Rights, and Labor – 2012 Report on International Religious Freedom" (in Engels). U.S. Department of State. 20 Mei 2013.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2019. Besoek op6 Desember 2015.
  27. (en)Adherents.com: By LocationGeargiveer 18 Augustus 2000 opWayback Machine
  28. (en)Austria 2004Geargiveer 14 Junie 2007 opWayback Machine Religious Freedom news
  29. (en)"Orthodox Copts open church in Switzerland". Swissinfo.org. 17 Julie 2004. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 21 Januarie 2009. Besoek op18 November 2011.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kopte&oldid=2649778"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp