Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kopielinks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die "omgekeerde c" is die kopielinkse simbool. Anders as sy sameganger, die kopieregsimbool, het dit geen wettige betekenis nie.
Die "omgekeerde c" is die kopielinkse simbool. Anders as sy sameganger, diekopieregsimbool, het dit geen wettige betekenis nie.

Kopielinks, soms ook verwys na askopielos, beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns. Waarkopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping en verspreiding van kopieë van 'n spesifieke werk in te perk, maak 'n kopielinkse lisensie van kopieregwet gebruik om te verseker dat elke persoon wat 'n kopie of afgeleide weergawe van 'n werk ontvang die werk kan gebruik, wysig, en ook die oorspronklike werk en die aangepaste werk mag herversprei. Dus, in 'n nie-wetlike sin, is kopielinks die teenoorgestelde van kopiereg.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]

Algemeen:

Kopielinks ensagteware:

Kopielinks toegepas in artistieke skepping:

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kopielinks&oldid=2722545"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp