Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Koninkryk van Denemarke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Koninkryk van Denemarke
Kongeriget Danmark (Deens)
Kongsríki Danmarkar (Faroëes)
Kunngeqarfik Danmarki (Groenlands)
Vlag van DenemarkeWapen van Denemarke
VlagWapen
Nasionale leuse:
Forbundet, forpligtet, for Kongeriget Danmark
(Deens vir: "Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke")
Volkslied:Der er et yndigt land
(Deens vir: "Daar is 'n pragtige land")

Koninklike Volkslied:
Kong Christian stod ved højen mast
(Deens vir: "Koning Christian staan by die hoë mas")
Ligging van Denemarke
HoofstadKopenhagen
Grootste stadKopenhagen
Amptelike taleDeens,Faroëes enGroenlands
Regering
Koning
Eerste Minister (Denemarke)
Eerste Minister (Faroëreilande)
Eerste Minister (Groenland)
Grondwetlike monargie
Frederik X
Mette Frederiksen
Aksel V. Johannesen
Múte Bourup Egede
Onafhanklikheid

Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 220 093 km2  
1 370 000 myl2
Bevolking
 - 2023-skatting
 -Digtheid
 
6 049 579 (112de)
2,5 / km2
6,5 / myl2
GeldeenheidDeense kroon
Faroëse kroon (DKK)
Tydsone
 -Somertyd
MET (Denemarke)
MGT (Faroëreilande)
MGT (Groenland) (UTC+1 (Denemarke)
0 (Faroëreilande)
0 tot -4 (Groenland))
MEST (Denemarke)
EST (Faroëreilande) (UTC+2 (Denemarke)
+1 (Faroëreilande))
Internet-TLD.dk
.fo
.gl
Skakelkode+45 (Denemarke)
+298 (Faroëreilande)
+299 (Groenland)

DieKoninkryk van Denemarke (Deens:Kongeriget Danmark, [ˈkʰɔŋəʁiːð̩ ˈtænmɑk],luister(hulp·inligting);Faroëes:Kongsríki Danmarkar;Groenlands:Kunngeqarfik Danmarki), oftewel dieDeense Ryk (Deens:Danmarks Rige; Faroëes:Danmarkar Ríki; Groenlands:Danmarkip Naalagaaffik), bestaan uit die landDenemarke inEuropa en die eilandeFaroëreilande enGroenland in dieAtlantiese Oseaan. Tot17 Junie1944 wasYsland ook 'n deel van die Koninkryk.

Deelgebiede

[wysig |wysig bron]
VlagLandsdeelBevolkingOppervlakteBevolkingsdigtheidGeldeenheid
Vlag van DenemarkeDenemarke5 532 531 (2009)43 094 km²126,1/km²Deense kroon (DKK)
Vlag van FaroëreilandeFaroëreilande48 317 (2006)1 399 km²34/km²Faroëse kroon (DKK)
Vlag van GroenlandGroenland56 375 (2005)2 166 086 km²0,025/km²Deense kroon (DKK)

Voormalige deelgebiede

[wysig |wysig bron]
VlagLandsdeelBevolkingOppervlakteBevolkingsdigtheidGeldeenheidTot in
Vlag van YslandYsland200 000 (1940)103 125 km²1,94/km²Deense kroon (DKK)1944

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Koninkryk van DenemarkeKoninkryk van DenemarkeWapen van die Koninkryk van Denemarke
Denemarke ·Faroëreilande ·Groenland
Lande en gebiede inEuropa
Onafhanklike lande
Omstrede gebiede
Afhanklike gebiede
Finland
Koninkryk van Denemarke
Noorweë
Portugal
Verenigde Koninkryk
Lande van
1. Landdeels inAsië. 2. Geografies inAsië, maar gereeld beskou as deel vanEuropa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings. 3. Aangedui as dieKanaaleilande.
Lande en gebiede inNoord-Amerika
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede
Frankryk
Koninkryk van Denemarke
Koninkryk van die Nederlande
Nederland
Verenigde Koninkryk
Verenigde State
Lande van
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Koninkryk_van_Denemarke&oldid=2726732"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp