'n Kroon en septer is simbole van die koning se magKoningin Elizabeth II is die staatshoof van die Verenigde Koninkryk en die 15 Britse realmsKoning Willem-Alexander van die Nederlande (2009)
'nKoning is 'nman wat 'nland as gevolg van oorerwing regeer. 'n Koning bestyg gewoonlik die kroon as een van sy ouers, of 'n ander familielid sterf. Oor die geskiedenis heen is die meeste lande, veral inEuropa, deur konings regeer. In sommige lande word die koning van voorafgestelde kandidate verkies.