Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Knipmes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Versameling knipmesse.
Canivetes

'nKnipmes is 'n spesiale soort draagbaremes, met een of meer lemme wat binne die handvatsel toevou, en wat dan nog steeds in 'n sak pas.

Die normale lemlengte is 5 tot 10 cm (2 tot 4 duim).[1] Knipmesse is veelsydige gereedskap, en kan vir amper enigiets gebruik word van die oopmaak van 'n koevert, om tou of lyn te sny, biltong te kerf, vars vrugte af te skil of selfs vir selfverdediging.[2]

Voorbeelde van 'n paar style

[wysig |wysig bron]
  • 'n Barlow-knipmes
    'n Barlow-knipmes
  • Victorinox Soldier, 'n "Camper" of "Scout" sakmes
    Victorinox Soldier, 'n "Camper" of "Scout" sakmes
  • 'n Victorinox, die oorspronklike "Swiss Army knife"
    'n Victorinox, die oorspronklike "Swiss Army knife"
  • 'n Veeldoel-gereedskapmes
    'n Veeldoel-gereedskapmes
  • 'n Kongresmes
    'n Kongresmes
  • 'n Kano-mes
    'n Kano-mes
  • 'n Medium "stockman"-knipmes
    'n Medium "stockman"-knipmes

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Lake, Ron; Centofante, Frank; Clay, Wayne (1995).How to Make Folding Knives: A Step-By-Step How-To. Krause. p. 190.ISBN 0-87341-390-3.
  2. Stewart, Ron; Ritchie, Roy (2000).Big Book of Pocket Knives: Identification & Values. Collector Books. p. 348.ISBN 978-1-57432-178-4.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Knipmes&oldid=2656471"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp