Kloofsig | |
---|---|
Koördinate:25°48′47″S28°12′18″O / 25.81306°S 28.20500°O /-25.81306; 28.20500 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,29 km2 (0,11 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 863 |
• Digtheid | 2 976/km2 (7 710/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 84.7% |
• Indiërs/Asiërs | 1.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 11.6% |
• Ander | 1.3% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 74.5% |
• Engels | 16.5% |
• Tswana | 1.7% |
• Noord-Sotho | 1.4% |
• Ander | 5.9% |
Poskode(strate) | 0157 |
Skakelkode | 012 |
Kloofsig is 'n voorstad in die suide vanPretoria,Suid-Afrika. Kloofsig is geleë tussenLyttelton,Monument Park uitbreiding 2 en dieFonteinedal.
Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur 'n mens ry, langs die Fonteinedal op pad na Lyttelton enIrene in die suide.
![]() | Voortrekkermonument | Pretoria se middestad | Waterkloofrif | ![]() |
Lyttelton Engineering Works | ![]() | Monument Park Waterkloof Lugmagbasis | ||
![]() ![]() | ||||
![]() | ||||
Lyttelton | Lyttelton Irene | Pierre van Ryneveldpark |
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.