Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Klimroete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Klimmer besig om 'n rots te bestyg.
Die suidelike en noordelike klimroetes teenEverest soos vanuit die Internasionale Ruimtestasie gesien.

'nKlimroete is die pad wat 'n klimmer volg om by die boonste punt van 'nberg, rots of ys-muur uit te kom.

Verskillende roetes se moeilikheidsgraad kan drasties wissel. Sodra 'n sekere punt bereik is, kan dit moeilik wees om te stop of terug te keer. Die keuse van watter roete om te volg is dus van kardinale belang. Waar beskikbaar kan gidse ingespan word om met die beplanning van die roete te help.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  • George Meyers and Don Reid,Yosemite Climbs (Chockstone Press, 1988)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Klimroete&oldid=2572606"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp