Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kleinstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kleinstrandloper
Volwassene in September.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. minuta
Binomiale naam
Calidris minuta
Leisler, 1812
Sinonieme

Erolia minuta

DieKleinstrandloper (Calidris minuta) is 'n algemenesomertrekvoël wat leef by varswatermassas, riviermondings en strandmere. Slegs enkeles oorwinter. Die streekbevolking is 100,000 voëls groot. Die voël is 12 – 15 cm lank, 18 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 34 cm. In Engels staan die voël bekend as dieLittle Stint.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Calidris minuta
  • Nie-broeiend in Egipte.
    Nie-broeiend in Egipte.
  • Swerm in Indië.
    Swerm in Indië.
  • Wintergewaad (Maart).
    Wintergewaad (Maart).
  • Volwassene in die laat somer.
    Volwassene in die laat somer.
  • Museum specimen
    Museum specimen

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Bron

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. BirdLife International (2012)."Calidris minuta".IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1.Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.{{cite web}}:Ongeldige|ref=harv (hulp)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kleinstrandloper&oldid=2416437"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp