Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kleinpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kleinpikkewyn
'n Kleinpikkewyn op Bruny-eiland inTasmanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. minor
Binomiale naam
Eudyptula minor
(J.R.Forster, 1781)

DieKleinpikkewyn (Eudyptula minor) is 'nseevoël wat redelik seldsaam is aan die kus vanSuid-Afrika. Die voël word 40 – 45 cm groot en weeg 0,8 - 1,6 kg. Die pikkewyn is klein en lyk soos 'n pas-uit-die-nes-brilpikkewyn. In Engels staan die voël bekend asLittle penguin. Dit is slegs een keer in Suid-Afrika aangeteken.

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • 'n Kleinpikkewyn.
    'n Kleinpikkewyn.
  • Voertyd by Melbourne se dieretuin.
    Voertyd by Melbourne se dieretuin.
  • 'n Familie verlaat hulle skuiling.
    'n Familie verlaat hulle skuiling.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:Eudyptula minor
Wikimedia Commons bevat media in verband metEudyptula minor.

Bron

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. BirdLife International (2012)."Eudyptula minor".IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1.Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op16 Julie 2012.{{cite web}}:Ongeldige|ref=harv (hulp)
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Taksondatabasisse
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kleinpikkewyn&oldid=2549258"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp