Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kitaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Di Giorgio klassieke kitaar wat in Brasilië gemaak is.

Diekitaar, ofghitaar, is 'nsnaarinstrument wat in 'n verskeidenheid musiekstyle gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente inblues-, country-,flamenco-,pop- enrockmusiek. Die kitaar het gewoonlik ses snare, maar daar bestaan ook kitare met vier, sewe, agt,tien entwaalf snare.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

Snaarinstrumente soortgelyk aan die kitaar is al vir ten minste 5000 jaar lank bekend. Dit wil voorkom asof die kitaar afgelei is van instrumente wat bekend was in antieke Sentraal-Asië en daar as diecithara bekend gestaan het. Instrumente met baie ooreenkomste met die kitaar kan gesien word in beeldjies wat opgegrawe is in dieou Persiese hoofstadSoesa. Die Persiese woordtaar beteken ook snaar.

Die kitaarspeler (c. 1672), deurJohannes Vermeer

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kitaar&oldid=2570265"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp