Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kingstown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kingstown

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van St. Vincent en die Grenadine St. Vincent en die Grenadine
 EilandSt. Vincent
 Koördinate13°10′N61°14′W / 13.167°N 61.233°W /13.167; -61.233
 Stigting1722
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)15 020
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneUTC -04:00
 Burgemeester

Kingstown is diehoofstad en grootste stad vanSt. Vincent en die Grenadine, 'neilandstaat in dieKaribiese See. Die stad is aan die suidkus van dieeilandSt. Vincent geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2014 'n bevolking van 40 020 gehad.

Tydens dieT20I-wêreldbeker 2024 is Kingstown seArnos Vale-stadion vir wedstryde gebruik.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hoofstede vanonafhanklike lande
Hoofstede vanafhanklike gebiede
Hoofstede van
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kingstown&oldid=2681473"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp