Kingsburgh | |
---|---|
Koördinate:30°5′S30°52′O / 30.083°S 30.867°O /-30.083; 30.867 | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,65 km2 (4,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 368 |
• Digtheid | 1 405/km2 (3 640/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 70.4% |
• Indiërs/Asiërs | 4.6% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 22.7% |
• Ander | 0.4% |
Taal(2011) | |
• Engels | 53.4% |
• Afrikaans | 28.1% |
• Zoeloe | 15.2% |
• Ander | 3.2% |
Poskode(strate) | 4126 |
Skakelkode | 031 |
Kingsburgh is 'n kusdorp, net suid vanDurban, in die suide vanKwaZulu-Natal,Suid-Afrika. Die dorp is deel van dieeThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. DieN2 nasionale pad gaan aan die dorp se westekant verby, asook dieR603 verbind hier vanafCamperdown in die binneland.