Kim Il-sung 김일성 |
 Kim Il Sung se amptelike portret. |
Ewige President van die Republiek |
| Ampsbekleër |
Termynaanvang 8 Julie1994 |
President van Noord-Korea |
|---|
Ampstermyn 28 Desember1972 – 8 Julie1994 |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
|---|
| Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
|---|
Eerste Minister van Noord-Korea |
|---|
Ampstermyn 9 September1948 – 28 Desember1972 |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
|---|
| Opgevolg deur | Kim Il |
|---|
Sekretaris-generaal van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea |
|---|
Ampstermyn 11 Oktober1966 – 8 Julie1994 |
| Voorafgegaan deur | Homself (as voorsitter) |
|---|
| Opgevolg deur | Kim Jong-Il |
|---|
Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Korea |
|---|
Ampstermyn 30 Junie1949 – 11 Oktober1966 |
| Voorafgegaan deur | Kim Tu-bong |
|---|
| Opgevolg deur | Homself (as Sekretaris-generaal) |
|---|
Adjunk-voorsitter van die Sentrale Komitee van die Werkersparty van Noord-Korea |
|---|
Ampstermyn 28 Augustus1946 – 30 Junie1949 |
| Voorafgegaan deur | Amp geskep |
|---|
| Opgevolg deur | Pak Hon-yong (as 1ste Adjunk-voorsitter) en Ho Ka-i (as 2de Adjunk-voorsitter) |
|---|
Voorsitter van die Noord-Koreaanse Buro van die Kommunistiese Party van Korea |
|---|
Ampstermyn 17 Desember1945 – 28 Augustus1946 |
| Voorafgegaan deur | Kim Yong-bom |
|---|
| Opgevolg deur | Kim Tu-bong as (WPNK se voorsitter) |
|---|
Persoonlike besonderhede |
|---|
| Gebore | Kim Sŏng-ju 15 April1912 Mangyŏngdae, Heian-nandō, Japannees-Korea |
|---|
| Sterf | 8 Julie1994 Pjongjang,Noord-Korea |
|---|
| Politieke party | Werkersparty van Korea |
|---|
| Eggenoot/-note | Kim Jong-suk (oorlede in 1949) Kim Song-ae |
|---|
| Kind(ers) | Kim Jong-Il Kim Man-il Kim Kyong-hui Kim Kyong-jin Kim Pyong-il Kim Yong-il |
|---|
| Religie | geen (Ateïsme) |
|---|
| Handtekening |  |
|---|
Militêre Diens |
|---|
| Lojaliteit | Sowjetunie
Noord-Korea |
|---|
| Diens/Tak | Sowjetse gewapende magte Koreaanse Volksleër |
|---|
| Jare in diens | 1941–1945 1948–1994 |
|---|
| Rang | Dae wonsu (대원수; Grootmaarskalk) |
|---|
| Eenheid | Alle (Opperbevelvoerder) |
|---|
| Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog Korea-oorlog |
|---|