Kim Clijsters |
Kim Clijsters in 2011 |
Volle naam | Kim Antonie Lode Clijsters |
---|
Land | België |
---|
Woonplek | Bree,België[1] |
---|
Geboortedatum | 8 Junie 1983 (1983-06-08) (41 jaar oud)[1] |
---|
Geboorteplek | Bilzen,België[1] |
---|
Lengte | 1,74 m[1] |
---|
Afrigter | Fred Hemmes Jr. (2020–2022)[1] |
---|
Begin professioneel | 17 Augustus 1997[1] |
---|
Afgetree | 6 Mei 2007 – 26 Maart 2009; 2012–2020; 12 April 2022[1] |
---|
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] |
---|
Loopbaan-wengeld | $24 545 194(soos op 30 Januarie 2023)[1](14de van alle tye)[2] |
---|
Amptelike webblad | kimclijsters.com |
---|
Enkelspel |
---|
Loopbaanrekord | 523–132 (79,8%)[1] |
---|
Loopbaantitels | 41 WTA,[1] 3 ITF (10de in die algehele ranglys) |
---|
Hoogste rang | No.1 (11 Augustus 2003)[1] |
---|
Grand Slam-uitslae |
---|
Australiese Ope | W (2011) |
---|
Franse Ope | E (2001, 2003) |
---|
Wimbledon | HE (2003, 2006) |
---|
VSA-Ope | W (2005, 2009, 2010) |
---|
Groot toernooie |
---|
Toereindronde | W (2002, 2003, 2010) |
---|
Olimpiese Spele | KE (2012) |
---|
Dubbelspel |
---|
Loopbaan-rekord | 131–56 (70,1%)[1] |
---|
Loopbaantitels | 11 WTA,[1] 3 ITF |
---|
Hoogste rang | No.1 (4 Augustus 2003)[1] |
---|
Australiese Ope | KE (2003) |
---|
Franse Ope | W (2003) |
---|
Wimbledon | W (2003) |
---|
VSA-Ope | KE (2002) |
---|
Gemengde dubbelspel |
---|
Loopbaan-rekord | |
---|
Loopbaantitels | 0 |
---|
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae |
---|
Franse Ope | 3R (2000) |
---|
Wimbledon | E (2000) |
---|
VSA-Ope | 2R (2012) |
---|
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Kim Antonie Lode Clijsters[3] (Nederlands: [kɪm ˈklɛistərs]luister(hulp·inligting); gebore8 Junie1983 inBilzen) is 'n voormaligeBelgiesetennisspeler. Sy is die dogter van die voormaligesokkerspelerLei Clijsters en die voormalige gimnastieksterEls Vandecaetsbeek.
Clijsters was op 11 Augustus 2003 die nommer-eenspeler op die wêreldranglys.[1]
Kim Clijsters tydens dieAustraliese Ope in 2006
Kim Clijsters tydensWimbledon in 2006
Kim Clijsters tydens dieVSA-Ope in 2010Die tabel toon Clijsters se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|
1999 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 3 |
2000 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2001 | Rondte 4 | Eindstryd | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd |
2002 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Rondte 2 | Rondte 4 |
2003 | Halfeindstryd | Eindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2004 | Eindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2005 | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Wenner |
2006 | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie |
2007 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2008 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2009 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Wenner |
2010 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Wenner |
2011 | Wenner | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2012 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 2 |
2020 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Toernooi nie gehou nie | Rondte 1 |
2021 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
- ↑1,001,011,021,031,041,051,061,071,081,091,101,111,121,131,141,15(en)"Kim Clijsters". Women's Tennis Association. Besoek op30 Januarie 2023.
- ↑(en)"Career Prize Money Leaders"(PDF). Women's Tennis Association. 30 Januarie 2023. Besoek op30 Januarie 2023.
- ↑(en)"Kim Clijsters". ESPN. Besoek op30 Januarie 2023.