Kh-29 | |
---|---|
![]() Syaansig van 'n Kh-29T missiel | |
Missiel: | Kh-29 |
Herkoms: | Russiese Federasie |
Operasioneel: | 1980 |
Gebruik vir: | Lug-tot-grond missiel, anti-bunker |
In gebruik op: | Ka-52,Su-24,Su-25T, Su-34,Su-35,MiG-29K |
Reikafstand: | T - 12 km, L - 10 km |
Plofkop: | Gelykstaande aan 320 kg TNT |
DieKh-29 is 'nRussiesvervaardigde geleide lug-tot-grondmissiel wat soos die meeste Russiese wapentuig, op vele Russiesvervaardigdeaanvalsvliegtuie, soos dieSu-25(T) gebruik kan word. Die Kh-29 is deur Zvezda-Strela ontwikkel.
Alle variante gebruik 'n Kh-29 missiellugraam, maar het verskillende geleidingsstelsels. Die 'L'-variant is toegerus met lasergeleiding. Die missiel is geskik om brûe en bunkers te vernietig.
Die Kh-29 bestaan uit die volgende drie variante:
Allemissiele word deurNAVO as dieAS-14 Kedge geklassifiseer.
ube.com/watch?v=XkKMm5g9I0E Kh-29T op MiG-29.