Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kevin Anderson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kevin Anderson
Kevin Anderson tydens dieWimbledon-kampioenskap in 2017
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
WoonplekGulf Stream,Florida,Verenigde State[1]
Johannesburg,Gauteng,Suid-Afrika
Geboortedatum18 Mei 1986 (1986-05-18) (39 jaar oud)[1]
GeboorteplekJohannesburg,Gauteng[1]
Lengte2,03 m[1]
Gewig94 kg[1]
KollegeUniversiteit van Illinois Urbana-Champaign
AfrigterDiego Moyano
Jay Bosworth[1]
Begin professioneel2007[1]
Afgetree2022
SpelstylRegshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld$17 791 917(soos op 9 September 2024)[1](39ste van alle tye)[2]
Amptelike webbladrealifetennis.com
Enkelspel
Loopbaanrekord356–255 (58,3%)[1]
Loopbaantitels7[1]
Hoogste rangNo. 5 (16 Julie 2018)[1]
Huidige rangNo. – (9 September 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope4R (2013, 2014, 2015)
Franse Ope4R (2013, 2014, 2017, 2018)
WimbledonE (2018)
VSA-OpeE (2017)
Groot toernooie
ToereindrondeHE (2018)
Olimpiese Spele2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord59–72 (45,0%)[1]
Loopbaantitels1[1]
Hoogste rangNo. 58 (17 November 2014)[1]
Huidige rangNo. – (9 September 2024)[1]
Australiese Ope3R (2013)
WimbledonKE (2008)
VSA-Ope2R (2010)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele1R (2008)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord1–3 (25,0%)
Loopbaantitels
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Wimbledon1R (2012)
Laaste opgedateer op: 9 September 2024.

Kevin Anderson (gebore18 Mei1986 inJohannesburg) is 'n voormaligeSuid-Afrikaansetennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurdeFernando Verdasco tydens dieAustraliese Ope inMelbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedertWayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'nGrand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurdeAndy Murray tydens dieVSA-Ope inNew York geklop.[4]

Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die twaalfde gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurdeRafael Nadal verloor.[5]

Grand Slam-rekord

[wysig |wysig bron]
Kevin Anderson tydens dieFranse Ope in 2018
Kevin Anderson tydens dieVSA-Ope in 2016

Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van dieGrand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

JaarAustraliese OpeFranse OpeWimbledonVSA-Ope
2008Rondte 1Nie ingeskryf nieRondte 1Nie ingeskryf nie
2009Rondte 1K3K1K1
2010Rondte 1Rondte 1Rondte 1Rondte 3
2011Rondte 1Rondte 2Rondte 2Rondte 3
2012Rondte 3Rondte 3Rondte 1Rondte 1
2013Rondte 4Rondte 4Rondte 3Rondte 2
2014Rondte 4Rondte 4Rondte 4Rondte 3
2015Rondte 4Rondte 3Rondte 4Kwarteindstryd
2016Rondte 1Rondte 1Rondte 1Rondte 3
2017Nie ingeskryf nieRondte 4Rondte 4Eindstryd
2018Rondte 1Rondte 4EindstrydRondte 4
2019Rondte 2BeseerRondte 3Nie ingeskryf nie
2020Rondte 2Rondte 3Toernooi nie gehou nieRondte 1
2021Rondte 1Rondte 1Rondte 2Rondte 2
2022Rondte 1Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie
2023Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nieK2
2024Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nieK2

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,001,011,021,031,041,051,061,071,081,091,101,111,121,131,141,151,161,17(en)"Player profile – Kevin Anderson". ATP World Tour. Besoek op9 September 2024.
  2. (en)"Career Prize Money"(PDF). Pro Tennis Live. 9 September 2024. Besoek op9 September 2024.
  3. (af)Anderson maak geskiedenis by Aus Ope,Nuus24, 18 Januarie 2013.
  4. (en)Anderson reaches career-best ranking, Sport24, 14 September 2015, besoek op 12 September 2018.
  5. (af)Dis Kevin teen Rafa in Ope-eindstryd,Netwerk24, besoek op 12 September 2018.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kevin_Anderson&oldid=2696891"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp