Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kernreaktor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Kernreaktor

'nKernreaktor is 'n toestel wat 'nkernkettingreaksie inisieer, beheer en onderhou. Die mees algemene gebruik van kernreaktore is vir dieopwekking van elektrisiteit (sienkernkrag) en vir die aandrywing van sommigeskepe. Dit word gewoonlik uitgevoer deur metodes wat die gegenereerdehitte vanaf diekernreaksie gebruik om 'nstoomturbine aan te dryf.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kernreaktor&oldid=1882669"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp