Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kerk van Griekeland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kerk van Griekeland
Die Sint Demetrius-kerk in Thessaloniki.
Die Sint Demetrius-kerk inThessaloniki.
MoederkerkEkumeniese Patriargaat van Konstantinopel
Stigtingsjaar1833
StigterOtto van Griekeland
StatusOutokefaal
Kerkleiding
HoofIeronymos
Hoof se titelAartsbiskop van Athene en die Hele Griekeland
SetelAthene,Griekeland
Besonderhede
LiturgieBisantyns
Liturgiese taal  Grieks
KalenderHersiene Juliaanse kalender
Gelowiges10 miljoen
Bisdomme81
Webtuiste
http://www.ecclesia.gr
Vir die oorkoepelende liggaam van Grieks-Ortodokse kerke sienGrieks-Ortodokse Kerk.

DieKerk van Griekeland (Grieks: Ἐκκλησία τῆς Ἑλλάδος,Ekklisía tis Elládos) is ’noutokefaleOosters-Ortodokse Kerk wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Athene en die Hele Griekeland.

Die naam moenie verwar word met die termGrieks-Ortodokse Kerk, wat na verskeie kerke binne die Oosters-Ortodokse Kerk verwys, nie.

Die Kerk van Griekeland se gebied is beperk tot die land se grense voor dieBalkan-oorlog van 1912–1913. Die res van Griekeland val onder die jurisdiksie van dieEkumeniese Patriargaat van Konstantinopel. Vir praktiese redes word van laasgenoemde gemeentes de facto deur die Kerk van Griekeland geadministreer volgens ’n ooreenkoms met die Patriargaat van Konstantinopel.

Bibliografie

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kerk_van_Griekeland&oldid=2437248"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp