Dié artikel gaan oor katarakte van die oog. Vir ander betekenisse, sienKatarak (dubbelsinnig).
Vergrote aansig van 'n katarak in 'n mens se oog.
Katarakte, 'n degeneratiewe verdikking/dofheid van die lens, is die hoofoorsaak vanblindheid. Dit is behandelbaar en kan maklik by PGS-klinieke en -sentrums geïdentifiseer word, sowel as deur tuisversorgers omdat dit so opmerklik is. Operasies om katarakte te verwyder word op die vlak van sekondêre hospitale uitgevoer. Daar is gewoonlik 'n waglys.Diabete behoort 'n jaarlikseoogtoets vir die vroeë vorming van katarakte te ondergaan.
Katarakchirurgie in Bedele, Ethiopië
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.