Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Karasee

Koördinate:77°N77°O / 77°N 77°O /77; 77
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Moenie verwar word metKorosee nie.
Karasee

Nasa-Satellietbeeld van die Karasee met die mondings van dieJenisej- (links) enOb-riviere (regs)

Kaart van die Karasee
Koördinate:77°N77°O / 77°N 77°O /77; 77
Ligging:Siberië,Rusland
Soort:See van dieArktiese Oseaan
Oppervlakte:880 000 km² (340 000 myl²)
Gemiddelde diepte:127 m (417 vt)
Maksimum diepte:620 m (2 034 vt)
Volume:121 000 km³
Invloei:Jenisej,Ob
Eiland/e:Franz Josef-land,Nowaja Zemlja,Sewernaja Zemlja
Gevries:Nege maande per jaar

DieKarasee (Russies: Ка́рское мо́ре,Karskoye more) is 'nsee van dieArktiese Oseaan in Noord-Rusland tussenNowaja Zemlja in die weste,Franz Josef-land in die noordweste,Sewernaja Zemlja in die noordooste en die vasteland vanSiberië in die suide. Die Karasee grens aan dieBarentssee in die weste, die Arktiese Oseaan in die noorde en dieLaptefsee in die ooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 880 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 127 m.[1] Die see is genoem ná dieKararivier;Kara beteken "gedempte ys" in dieNenets-taal.

Hawegeriewe naby die Obmonding
Die vragskipM/V Valeri Vasiliev, in besit van die Azia-redery (AZSCO) inWladiwostok met tuishawe inSint Petersburg, bevaar die Obboesem op pad na die seehawe Sabetta
Ysbreker enolietenkskip in die Obboesem
'n Magtige polêre laedrukgebied vorm in die najaar van 2018 tussen die Karasee en Nowaja Zemlja. Die lugdruk in die sentrum van die sikloon daal tot 970 mbar
Foto geneem deur MODIS Terra-satelliet
Die olie- en gasvelde EPNZ 1 tot 3 word deur die Russiese energie-ondernemingRosneft ontgin

Belangrikeriviere wat in die Karasee uitmond is dieJenisej enOb. Die see is nege maande lank gevries, maar het groot potensiaal as visvanggebied – alhoewel die vangseisoen beperk bly tot die maande Augustus en September waanneer die see ysvry en maklik bevaarbaar is.[2][3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Kara Sea" (in Engels).Encyclopædia Britannica.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op17 April 2020.
  2. (de)RT.com, 25 Maart 2018: Karasee könnte zu Russlands wichtigstem arktischem Fischfangplatz werden. Besoek op 22 Januarie 2020
  3. (en)Facts Legend: 20 Interesting Kara Sea Facts. Besoek op 22 Januarie 2020Geargiveer 24 Februarie 2021 opWayback Machine

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
HierdieRusland-verwante artikel is ’nsaadjie. U kan help deur dituit te brei.
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Karasee&oldid=2619171"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp