Kana is 'n generiese term vir die lettergreep-georiënteerdeJapannese skriftehiragana (ひらがな) enkatakana (カタカナ) sowel as die ou stelsel wat asmanjogana bekendstaan. Hierdie skrifte het ontwikkel uit dielogografiesekarakters vanChinese afkoms wat in Japan bekendstaan asKanji (漢字) (Chinese uitspraak "hànzì") as 'n alternatief en toevoeging tot laasgenoemde.
Verder is kana tydens die Japannese besetting vanTaiwan inTaiwannees opgeneem om die uitspraak van Chinese karakters soosfurigana aan te dui.
- ↑Thomas E. McAuley,Language change in East Asia, 2001:90