Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kalsiuminosilikaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamKalsiuminosilikaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formuleCaSiO3
Molêre massa116,16 [g/mol][1]
CAS-nommer13983-17-0[1]  
Voorkomswit vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantesa = 7.94 Å, b = 7.32 Å, c = 7.07 Å

α = 90.03°, β = 95.37°, γ = 103.43°[2]  

RuimtegroepP1 
Nommer2
Smeltpunt1540 °C[1]
Kookpunt
Digtheid2,69 rel.[1]
Oplosbaarheid0,095 [g/L][1] 
Brekingsindeks1,62-1,64[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspuntgeen[1]

Tensy anders vermeld is alle data virstandaardtemperatuur en -druk toestande.

 
PortaalChemie

Kalsiuminosilikaat of (verouder)kalsiummetasilikaat is 'nsout vankalsium en (meta)kieselsuur.

Kristalstruktuur

[wysig |wysig bron]

Die stof kristalliseer in 'n trikliniese struktuur met kettings van silikaattetraëders in die b-rigting van die sel ewewydig aan kalsiumatome in oktaëdriese omringing. Die struktuur het egterpolitipes met 'n a-as wat 2,3,4,5 of 7 maal langer is. Die 1A-struktuur kom in die natuur voor as die mineraalwollastoniet.[2] Die 2M-struktuur word ook parawollastoniet genoem. Dit is monoklinies met c=706,6pm; b=732,0 pm; c=1542,6 pm β=95,404°. P21/c #14. Hierdie struktuur is eers beskryf en het van Gottfried diestrukturbericht-klassifikasie S33 ontvang. Ongelukkig het Gottfried hierdie nommer eerder ook aan crancriniet gegee. Parawollastoniet is daarom S33 (II).[3]

Gebruike

[wysig |wysig bron]

Kalsiuminosilikaat is 'n afvalproduk van die ysterproduksie. Dit vind egter wye aanwending as vervanging van asbes vanweë sy groot termiese stabiliteit.

Verwysings

[wysig |wysig bron]

 

  1. 1,01,11,21,31,41,51,6"MSDS"(PDF). Gelest.
  2. 2,02,1"Wollastonite". mindat.
  3. "Parawollastonite". Aflow. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 18 September 2021. Besoek op16 September 2023.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kalsiuminosilikaat&oldid=2729378"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp