Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kadetgrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#91A3B0

Kadetgrys is 'n ietwat blougrys skakering van diekleurgrys. Die eerste aangetekende gebruik van kadetgrys as 'n kleurnaam in Engels was in 1912.[1] Voor 1912 is die woord kadetgrys gebruik as 'n naam vir 'n soort militêre uniform.

Kleurkoördinate

[wysig |wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas wordkadetgrys soos volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#91A3B0
RGB-kleurmodel(145, 163, 176)
CMYK(18, 74, 0, 31)
HSV(205°, 18%, 69%)


Kleurskakerings van blou

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Maerz and PaulA Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 191; Color Sample of Cadet Grey: Page 95 Plate 36 Color Sample C4
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kadetgrys&oldid=2608013"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp