Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kaapstad-stadion

Koördinate:33°54′12.46″S18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O /-33.9034611; 18.4111528
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kaapstad-stadion
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion

LiggingGroenpunt,Kaapstad,Suid-Afrika
Koördinate33°54′12.46″S18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O /-33.9034611; 18.4111528
EienaarStad Kaapstad
Kapasiteit57 367[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou26 Maart 2007
Geopen14 Desember 2009
BoukosteR4,4 miljard
ArgitekGMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte
Alg. kontrakteurMurray & Roberts/ WBHO
Huurders
Ajax Kaapstad (PSL) (2010–hede)
Kaapstad FC (PSL) (2016–hede)
Westelike Provinsie (2021–hede)
Stormers (2021–hede)
Kaapstad-stadion soos gesien vanafTafelbaai in 2012
Die ou Groenpunt-stadion in 2006, kort voordat dit afgebreek is

DieKaapstad-stadion (Engels:Cape Town Stadium,Xhosa:Inkundla yezemidlalo yaseKapa[2]) inKaapstad,Suid-Afrika, is 'nstadion wat gebou is met die oog op die2010 Sokkerwêreldbeker.[3] Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as dieAfrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as dieGroenpunt-stadion.

Wedstryde

[wysig |wysig bron]

Openingswedstryde

[wysig |wysig bron]
DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers
23 Januarie 201016:00Vlag van Suid-AfrikaAjax Kaapstad0(5) – 0(6)Vlag van Suid-AfrikaSantos Kaapstad20 000
6 Februarie 201016:15Vlag van Suid-AfrikaVodacom Stormers47–13Vlag van Suid-AfrikaBoland Uitn. XV40 000
10 April 201018:00Vlag van Ghana Ghana o/200–1Vlag van Brasilië Brasilië o/2040 000
10 April 201020:30Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/201–3Vlag van Nigerië Nigerië o/2040 000

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

[wysig |wysig bron]
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
11 Junie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay0–0Vlag van Frankryk FrankrykGroep A64 100
14 Junie 201020:30Vlag van Italië Italië1–1Vlag van Paraguay ParaguayGroep F62 869
18 Junie 201020:30Vlag van Engeland Engeland0–0Vlag van Algerië AlgeriëGroep C64 100
21 Junie 201013:30Vlag van Portugal Portugal7–0Vlag van Noord-Korea Noord-KoreaGroep G63 644
24 Junie 201020:30Vlag van Kameroen Kameroen1–2Vlag van Nederland NederlandGroep E63 093
29 Junie 201020:30Vlag van Spanje Spanje1–0Vlag van Portugal PortugalAgtste eindrondte62 955
3 Julie 201016:00Vlag van Argentinië Argentinië0–4Vlag van Duitsland DuitslandKwarteindrondte64 100
6 Julie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay2–3Vlag van Nederland NederlandHalfeindrondte62 479

Vriendskaplike sokkerwedstryde

[wysig |wysig bron]
DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers
17 November 201021:30Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika0–1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State52 000
19 Januarie 201117:00Vlag van Botswana Botswana1–2Vlag van Swede Swede2 000
21 Julie 201215:00Vlag van Suid-AfrikaAjax Kaapstad1–1Vlag van EngelandManchester United53 000
8 Januarie 201220:15Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika0–1Vlag van Noorweë Noorweë
21 Januarie 201316:00Vlag van Suid-AfrikaJomo Cosmos0–4Vlag van Switserland Grasshopper Club Zürich100
26 Januarie 201316:00Vlag van Suid-AfrikaAjax Kaapstad2–1Vlag van Switserland Grasshopper Club Zürich200
23 Maart 201320:15Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika2–0Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek36 740

Fotogalery

[wysig |wysig bron]
  • Sokkerwedstryd tussen Italië en Paraguay, 2010 FIFA Wêreldbeker.
    Sokkerwedstryd tussen Italië en Paraguay, 2010 FIFA Wêreldbeker.
  • Argentinië teen Duitsland, 2010 FIFA Wêreldbeker.
    Argentinië teen Duitsland, 2010 FIFA Wêreldbeker.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)https://www.crown.co.za/construction-world/projects-and-contracts/15394-new-suites-at-cape-town-stadium-on-schedule
  2. (en)Pollack, Martin (30 Oktober 2009)."The city's 2010 FIFA World Cup stadium has a new name: Cape Town Stadium". Stad Kaapstad. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 Maart 2016.
  3. (en)"Venues – Cape Town". FIFA.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2007. Besoek op25 Mei 2007.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metKaapstad-stadion.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Kaapstad-stadion (Kaapstad) •Ellispark-stadion (Johannesburg) •Vrystaatstadion (Bloemfontein) •Loftus Versfeld (Pretoria) •
Mbombela-stadion (Nelspruit) •Moses Mabhidastadion (Durban) •Nelson Mandelabaaistadion (Port Elizabeth) •
Peter Mokaba-stadion (Polokwane) •Royal Bafokeng-stadion (Rustenburg) •Sokkerstad (Johannesburg)
(Openingskonsert teOrlandostadion)
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kaapstad-stadion&oldid=2675303"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp