Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die aardrykskundige verskynsel. Vir die kolonie, sienKaapkolonie. Vir die provinsie, sienKaapprovinsie.
DieKaap die Goeie Hoop, gesien vanafKaappunt.
Kaappunt is op sigself 'n kaap.[1]
Kaap die Goeie Hoop enKaappunt (links) enKaap Hangklip (regs) inSuid-Afrika soos gesien vanuit die ruimte.
Kaap Tisan inMersin-provinsie,Turkye.
KaapTindari- en Marinello-strandmere,Sisilië.

'nKaap (vanuitLatyncaput: kop, hoof, piek) oflandhoof is 'n gewoonlik hoë, dun stuk land wat vanaf 'n kuslyn in 'n waterliggaam soos 'nrivier,meer ofoseaan steek.[2][1] Kape is kleinskiereilande, maar die meesteaardrykskundiges beskou 'n skiereiland as groter as 'n kaap.[1] Só is byvoorbeeld beide dieKaap die Goeie Hoop enKaappunt kape wat op dieKaapse Skiereiland geleë is.[1]

Galery

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,11,21,3Jeannie Evers, red. (19 Oktober 2023)."Cape".National Geographic.
  2. Whittow, John B.The Penguin dictionary of physical geography. Londen: Penguin Books. p. 72.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metKape.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kaap&oldid=2672250"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp