KV38 | ||
Grafkelder vanToetmoses I | ||
![]() | ||
Die plan van KV38. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | Maart 1899 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret (1899) Howard Carter (1919) | |
← Vorige KV37 Volgende → KV39 |
KV38 is 'n grafkelder in dieVallei van die Konings byThebe, naby die moderne stadLuxor inEgipte. Dit is gebruik vir die herbegrafnis van faraoToetmoses I van die18de Dinastie.Toetmoses III het dit vanKV20 af daarheen geskuif.[1][2]