KV18 | ||
Grafkelder vanRamses X | ||
![]() | ||
Die plan van KV18. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | Open sedert antieke tye | |
Uitgrawings deur | Universiteit vanBasel | |
← Vorige KV17 Volgende → KV19 |
KV18 is 'n grafkelder in dieVallei van die Konings byThebe, naby die moderne stadLuxor inEgipte. Dit is beplan as die graf van faraoRamses X van die20ste Dinastie, maar omdat bouwerk blykbaar gestaak is voordat dit voltooi was en omdat geen begrafnistoerusting daarin gevind is nie, is dit onseker of die farao werklik daar begrawe is.
Die grafkelder bestaan uit 'n ingang en twee dele van gange wat met hekke geskei is.
Baie min is oor die grafkelder bekend.