Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jonava

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jonava

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Litaue Litaue
 Administratiewe gewesKaunas
 Koördinate55°04′N24°16′O / 55.067°N 24.267°O /55.067; 24.267
 Stigting (eerste verwysing)1750
 Stadstatus1864
 Oppervlakte: 
 - Totaal10,639vk km
 Hoogte bo seevlak65 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)34 056
 - Bevolkingsdigtheid3 201/vk km
 TydsoneEET (UTC +2)
 -SomertydEEST (UTC +3)
 Klimaat 
 - TipeKontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur-°C
 - Gem. temp. Januarie/Julie- / - °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae- mm
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf www.jonava.lt/

Jonava is die administratiewe sentrum van die gelyknamige landelike munisipaliteit inLitaue met 'n oppervakte van 10,639 vierkante kilometer en 'n bevolking van 34 056 (2010). Jonava is sowat 26 kilometer noordoos van Litaue se tweede grootste stadKaunas naby dieŠventoji-rivier se uitmonding in dieNeris geleë.

Die stad, wat in 1750 gestig is en in 1864 stadstatus gekry het, is tans die negende grootste nedersetting in die land.

Galery

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jonava&oldid=2656510"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp