Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jogurt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jogurt

Jogurt is 'n suiwelproduk wat van varsmelk berei word. Melksuurbakterieë (sogenaamde jogurtkulture) word vir die fermentasieproses gebruik wat die melk verdik en suur laat word. Dit is die fermentasie van laktose na melksuur en die gepaardgaande vorming van sekere geurstowwe wat aan jogurt sy spesifieke geur, smaak en tekstuur gee.

Jogurt word sowel in sy natuurlike ongegeurde toestand asook as versoete jogurt in verskillende geure, veral vrugtejogurt, bemark en is lankal 'n gewilde versnapering virontbyt.

Etimologie

[wysig |wysig bron]

Die woordjogurt is uit Turks ontleen waaryoğurt "gefermenteerde melk" beteken en sodoende ook na die metode verwys waarvolgens die suiwelproduk berei word.

NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jogurt&oldid=2173515"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp