Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Joebarivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joebarivier
Brug oor die Joebarivier in Baardheere, Somalië.
Brug oor die Joebarivier in Baardheere,Somalië.
Brug oor die Joebarivier in Baardheere,Somalië.

Die stroomgebied van die Joebarivier.

OorsprongSaamvloei vanGanale Doria enDawarivier nabyDolow,Ethiopië
Ethiopiese Hoogland
MondingnabyKismaayo,Somalië
Indiese Oseaan
StroomgebiedEthiopië enSomalië
Lengte1 658 km
Mondinghoogte0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop193 ³/s
Stroomgebiedopp.179 520 km²

DieJoebarivier (Somalies:Wabiga Jubba [d͡ʒubːɑ],Italiaans:Giuba) is 'n groot suid-vloeienderivier inOos-Afrika. Die rivier is met 'n lengte van 1 658 km een van die langste riviere aan dieHoring van Afrika.

Lugbeeld van die Joebarivier nabyJamaame,Somalië

Die Joebarivier ontstaan deur die saamvloei van die uit dieEthiopiese Hoogland komendeGanale Doria enDawariviere nabyDolow,Somalië, aan die grens totEthiopië. Die rivier vloei aansluitend deur dieSuidwes-Somaliese streekJubaland, die waterrykste gebied van dié land. NabyKismaayo, Somalië, mond dieSjebellerivier, die rivier se grootste sytak, in die Joebarivier uit, net voordat dit in dieIndiese Oseaan uitmond. Die Sjebellerivier is soms ook langer as die Joebarivier, veral tydensreënryke jare.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Joebarivier&oldid=1979260"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp