Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Joe Phaahla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joe Phaahla

Minister van Gesondheid
Ampsbekleër
Termynaanvang
5 Augustus 2021
ViseSibongiseni Dhlomo
PresidentCyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurZweli Mkhize

Adjunkminister van Gesondheid
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 5 Augustus 2021
PresidentJacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deurAaron Motsoaledi
Zweli Mkhize
Opgevolg deurSibongiseni Dhlomo

Adjunkminister van Kuns en Kultuur
Ampstermyn
30 Oktober 2010 – 7 Mei 2014
PresidentJacob Zuma
MinisterPaul Mashatile

Persoonlike besonderhede
Gebore11 Julie 1957 (1957-07-11) (67 jaar oud)
Ga-Phaahla,Limpopo
Politieke partyAfrican National Congress
Alma materUniversiteit van Natal

Mathume Joseph Phaahla (gebore 11 Julie 1957) is 'n lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika vir dieAfrican National Congress, algemeen bekend asJoe Phaahla. Op 5 Augustus 2021 is Dr. Phaahla deur presidentCyril Ramaphosa as die nuwe minister van Gesondheid van Suid-Afrika aangewys.[1]

Dr. Phaahla het sy mediese graad aan dieUniversiteit van Natal behaal en was voorheen die Adjunkminister van Gesondheid, Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en die Adjunkminister van Kuns en Kultuur.[2][3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Ellis, Estelle (5 Augustus 2021)."CABINET RESHUFFLE: The pandemic hot seat: Dr Joe Phaahla promoted to South Africa's minister of health".Daily Maverick (in Engels). Besoek op6 Augustus 2021.
  2. "Joseph Phaahla: People's Assembly".pa.org.za. Besoek op5 Maart 2018.
  3. Naki, Eric."Details: What Ramaphosa will look for in hiring his Cabinet".The Citizen (in Engels). Besoek op7 Maart 2018.
Huidige lede van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika volgens party
ANC
DA
MK
EFF
IVP
PA
VF+
ActionSA
ACDP
UDM
RISE Mzansi
BOSA
ATM
Al Jama-ah
NCC
PAC
UAT
GOOD
Partyleiers inkursief
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Joe_Phaahla&oldid=2471041"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp