Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joanne Linville | |
Geboortenaam | Beverly Joanne Linville |
---|---|
Geboorte | 15 Januarie 1928 (1928-01-15) (97 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Christopher Rydell Amy Rydell |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joanne Linville (gebore 15 Januarie 1928) is 'nAmerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprentScorpio (1973) en in die televisiereekseThe Alcoa Hour (1955),Star Trek (1966), enBarnaby Jones (1973).