Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Joahas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joahas volgens diePromptuarii Iconum Insigniorum.

Joahas was die sewentiende koning van diekoninkryk van Juda en het 3 maande regeer. Hy was uit die familie vankoning Dawid en seun van koningJosia. Hy het op die ouderdom van 23 jaar koning geword. Die koning van Egipte het hom as koning onthef en sy broer in sy plek as koning aangestel. Hy is deur sy broerJojakim opgevolg.

Verwysings in die Bybel

[wysig |wysig bron]

Literatuur

[wysig |wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Heersers vanIsrael en Juda
Israel
(verenigde monargie)
Israel
(noordelike koninkryk)
Juda
(suidelike koninkryk)
Judea
(Hasmonese dinastie)
Sien ook
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Joahas&oldid=2706618"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp