Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jingzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jingzhou

荆州
Stad
Die museum van Jingzhou.
Die museum van Jingzhou.
Jingzhou is in China
Jingzhou
Jingzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:30°20′00″N112°13′00″O / 30.33333°N 112.21667°O /30.33333; 112.21667
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieHubei
Oppervlak
 • Stad14 168 km2 (5 470 vk. myl)
 • Stedelik
1 579 km2 (610 vk. myl)
Bevolking
 • Stad5 691 707
 • Digtheid400/km2 (1 000/vk. myl)
 • Stedelik
1 154 086
 • Stedelike digtheid730/km2 (1 900/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Webwerfjingzhou.gov.cn

Jingzhou (Chinees: 荆州) is 'n stad in dieChineseprovinsieHubei met 'n bevolking van 5 691 707 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan dieYangtze geleë.

Jingzhou grens in die ooste aanWuhan, in die weste aanYichang enTsjongtsjing, in die noorde aanJingmen en in die suide aanYueyang enChangde. Tydens die suidelike en noordelike dinasties het dit ashoofstad van die westelike Liang gedien en tydens die vyf dinasties en tien koninkryke het Jingzhou as hoofstad van die Nanping-staat gedien.

NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jingzhou&oldid=2230958"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp