| Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jim Zulevic (20 Februarie 1965 – 7 Januarie 2006) was 'nAmerikaanse skrywer, akteur, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprenteMelvin Goes to Dinner (2003) enMatchstick Men (2003), en in die televisiereekseThe Drew Carey Show (1995) enThe Lyricist Lounge Show (2000).
- 2003:Melvin Goes to Dinner
- 2003:Matchstick Men
- 1995:The Drew Carey Show
- 2000:The Lyricist Lounge Show