Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jieyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jieyang

揭阳
Stad
'n Nagtelike uitsig oor die Puning-distrik in Jieyang.
'n Nagtelike uitsig oor die Puning-distrik in Jieyang.
Jieyang is in China
Jieyang
Jieyang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:23°23′47″N116°28′57″O / 23.39639°N 116.48250°O /23.39639; 116.48250
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieGuangdong
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeChen Hongping (陈弘平)
 • BurgemeesterChen Yiwei (陈奕威)
Oppervlak
 • Stad5 240,5 km2 (2 023,4 vk. myl)
 • Kuslyn80 km2 (32 vk. myl)
Bevolking
 • Stad5 877 025
 • Digtheid1 100/km2 (2 900/vk. myl)
 • Stedelik
741 674
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes663
Webwerfjieyang.gov.cn

Jieyang (Chinees: 揭阳) is 'n stad in dieChineseprovinsieGuangdong met 'n bevolking van 5 877 025 in 2010. Die stad is in die suidooste van China geleë, oos vanHongkong enMacao aan die kus van dieSuid-Chinese See.

Jieyang grens in die ooste aanSjantou, in die noordooste aanChaotsjou, in die noorde aanMeitsjou en in die weste aanSjanwei. 'n Groot deel van die Chinese bevolking in Pontianak en Ketapang inIndonesië,Johor Bahru inMaleisië,Singapoer,Kambodja enThailand het uit Jieyang daarheen geïmmigreer.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jieyang&oldid=2231027"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp