Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jessie J

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jessie J
Agtergrondinligting
GeboortenaamJessica Ellen Cornish
Gebore27 Maart 1988 (1988-03-27) (36 jaar oud)
Redbridge, Londen,Engeland
GenresPop, R&B, Soul
Beroep(e)Sangeres-liedjieskryfster
Jare aktief2006 — hede
EtiketteGut, Lava, Universal Republic, Island
Webwerfjessiejofficial.com

Jessica Ellen Cornish (gebore 27 Maart 1988 inChadwell Heath,Londen), bekend asJessie J, is 'nEngelse sangeres en liedjieskryfster. Sy het roem verwerf toe sy in laat 2010 haar trefferliedjie "Do It Like a Dude" met 'n gepaardgaande musiekvideo vrygestel het. Die liedjie het nommer 2 op die "UK Singles Chart"[1] en nommer 11 op die "Irish Singles Chart"[2] bereik.

Diskografie

[wysig |wysig bron]

Albums

[wysig |wysig bron]
  • 2011 - "Who You Are"
  • 2013 - "Alive"
  • 2014 - "Sweet Talker"

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Chart Archive (Official UK Single Chart) - besoek 8 September 2014
  2. "Chart-Track (Ierland) - besoek 8 September 2014". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 12 Oktober 2016. Besoek op8 September 2014.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jessie_J&oldid=2436712"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp