Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jefferson City

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Jefferson City

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 DeelstaatMissouri
 CountiesCallaway, Cole
 Koördinate38°35′N92°10′W / 38.583°N 92.167°W /38.583; -92.167
 Stigting1821
 Inkorporasie1825
 Oppervlakte: 
 - Totaal97,33vk km
 Hoogte bo seevlak192 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)43 183
 - Bevolkingsdigtheid462,7/vk km
 TydsoneCST (UTC -6)
 SomertydCDT (UTC -5)
 BurgemeesterEric J. Struemph
 Amptelike Webwerfjeffcitymo.orgGeargiveer 12 Mei 2005 opWayback Machine

Jefferson City is diehoofstad van die deelstaatMissouri. Die stad is geleë op die oewers van dieMissouririvier en is 108 myl wes vanSt. Louis. Dit was in 1821 aangewys as die hoofstad van die deelstaat en is in 1826 amptelik ingewy as 'n dorp. In 1939 het dit stadstatus verkry. Die stadshuis het in 1837 en in 1911 afgebrand. Die stad was onder beheer van dieKonfederasie tydens dieAmerikaanse Burgeroorlog.

Bron

[wysig |wysig bron]
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 531.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Vlag van die Verenigde StateHoofstede van dieVerenigde StateSeël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jefferson_City&oldid=2436679"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp