Nasionale Roete 58 is 'n nasionale snelweg vanJapan.[1] Hierdie baie ongewone pad het deurlopende nommers oor afgesnyde segmente op die eilande vanKjoesjoe, Tanegashima, Amami Ōshima, enOkinawa. Die snelweg het 'n totaal van 255.5 km op land. Sy oorsprong is in die prefekturale hoofstad van Kagoshima inKagoshima-prefektuur en sy eindpunt is in Naha, die hoofstad van dieOkinawa-prefectuur.