Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Januarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<<Januarie2025>>
SoMaDiWoDoVrSa
1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031
Al die dae
Nuwejaarsdag (1 Januarie) - Vuurwerke oor Edinburg in Skotland.

Januarie is die eerstemaand van diejaar in dieGregoriaanse kalender, met 31 dae. Die maand is vernoem naJanus, diegod van deure en poorte.

In die Romeinse tyd (ongeveer 700 v.C.) was Januarie en Februarie die laaste twee maande wat by die kalender bygevoeg is. Die Romeine het die winter oorspronklik as 'n periode sonder maande beskou. Die oorspronklike Romeinse kalender het uit tien maande bestaan (304 dae). AlhoewelMaart oorspronklik die eerste maand was, het Januarie sy plek ingeneem, aangesien dit was wanneer diekonsuls verkies is.

Die eerste dag van die maand wordNuwejaarsdag genoem.

Vorige name vir Januarie was die oorspronklike Romeinse benaming vanJanuarius, dieSaksiese woordWulf-monath (die wolfmaand) en Karel die Grote se benaming vanWintarmanoth (die winter- of koue maand).

Suid-Afrikaanse gemiddeldes vir Januarie

[wysig |wysig bron]

Kleinighede

[wysig |wysig bron]

Bronne

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Maande van diejaar
Januarie |Februarie |Maart |April |Mei |Junie |Julie |Augustus |September |Oktober |November |Desember
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Januarie&oldid=1882395"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp