Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

James Selfe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
James Selfe
James Selfe

Lid van die parlement
Ampstermyn
29 April 1994 – 31 Desember 2021

Skaduminister van Korrektiewe Dienste
Ampstermyn
15 Mei 2009 – 31 Desember 2021
LeierTony Leon
Helen Zille
Athol Trollip
Lindiwe Mazibuko
Mmusi Maimane
John Steenhuisen

Persoonlike besonderhede
Gebore23 Augustus 1955
Pretoria
Sterf21 Mei 2024 (op 68)[1][2]
Politieke partyDemokratiese Alliansie
Eggenoot/-noteSheila Selfe
Kind(ers)Stephanie, Chloe en Emma Selfe
Alma materUniversiteit van Kaapstad

James Selfe (23 Augustus 1955 - 21 Mei 2024) was 'n lid van dieNasionale Vergadering van Suid-Afrika vir dieDemokratiese Alliansie. Hy het op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom afgetree uit die politiek en as parlementslid.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. https://x.com/Our_DA/status/1792934326943834377
  2. Charles, Marvin."DA stalwart James Selfe dies, aged 68".News24 (in Engels (VSA)). Besoek op21 Mei 2024.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=James_Selfe&oldid=2672790"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp