Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Jacques Chirac

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jacques Chirac
Jacques Chirac
Jacques Chirac in 1997

Ampstermyn
17 Mei1995  16 Mei2007
Eerste ministerAlain Juppé
Lionel Jospin
Jean-Pierre Raffarin
Dominique de Villepin
Voorafgegaan deurFrançois Mitterrand
Opgevolg deurNicolas Sarkozy

Eerste minister van Frankryk
Ampstermyn
20 Maart1986  10 Mei1988
PresidentFrançois Mitterrand
Voorafgegaan deurLaurent Fabius
Opgevolg deurMichel Rocard
Ampstermyn
27 Mei1974  26 Augustus1976
PresidentValéry Giscard d'Estaing
Voorafgegaan deurPierre Messmer
Opgevolg deurRaymond Barre

Burgemeester van Parys
Ampstermyn
20 Maart1977  16 Mei1995
Voorafgegaan deurAmp heringestel
Opgevolg deurJean Tiberi

President van Rassemblement pour la République
Ampstermyn
5 Desember1976  4 November1994
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurAlain Juppé

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
27 Februarie1974  28 Mei1974
Eerste ministerPierre Messmer
Voorafgegaan deurRaymond Marcellin
Opgevolg deurMichel Poniatowski

Minister van Landbou en Landelike Ontwikkeling
Ampstermyn
7 Julie1972  27 Februarie1974
Eerste ministerPierre Messmer
Voorafgegaan deurMichel Cointat
Opgevolg deurRaymond Marcellin

Minister van Parlementêre Verhoudinge
Ampstermyn
7 Januarie1971  5 Julie1972
Eerste ministerJacques Chaban-Delmas
Voorafgegaan deurRoger Frey
Opgevolg deurRobert Boulin

President van die Corrèze Algemene Raad
Ampstermyn
15 Maart1970  25 Maart1979
Voorafgegaan deurElie Rouby
Opgevolg deurGeorges Debat

Persoonlike besonderhede
GeboreJacques René Chirac
(1932-11-29)29 November 1932
Parys,Frankryk
Sterf26 September 2019 (op 86)
Parys, Frankryk
Politieke partyKommunistiese Party (tot 1962)
Union pour la nouvelle république (1962–1968)
Union des Démocrates pour la République (1968–1971)
Rassemblement pour la République (1971–2002)
Union pour un mouvement populaire (2002–2007)
Eggenoot/-noteBernadette Chodron de Courcel (1956–2019; sy dood)
Kind(ers)Laurence, Claude
Alma materSciences Po, École nationale d'administration
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Diens/TakFranse Leër
Jare in diens1954–1957
RangTweede luitenant

Jacques René Chirac (29 November193226 September2019) was 'n Franse staatsman wat in die tydperk tussen17 Mei1995 en16 Mei2007 die amp van die Staatspresident van dieFranse Republiek beklee het.[1]

Chirac was 'n lid van die gaullisties-konserwatiewe partyRassemblement pour la République ("Rally vir die Republiek") enUnion pour un mouvement populaire ("Volksbewegingsunie", oorspronklik: Union pour la majorité présidentielle).

Chirac studeer aan 'n aantal leidende Franse universiteite (onder meer dieENA) en doen sy diensplig inAlgerië. In 1967 word hy vir die eerste keer as 'n lid van die parlement verkies.

In die jare sestig en sewentig was Chirac 'n medewerker van die presidenteGeorges Pompidou enValéry Giscard d'Estaing. In die tydperk van1974 tot1976 en daarna ook van1986 tot1988 is hy Eerste Minister van Frankryk. Chirac was ook van1977 tot 1995burgemeester vanParys.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Akademie
Mense
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jacques_Chirac&oldid=2854575"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp