Sahabzade Irrfan Ali Khan (7 Januarie 1967 – 29 April 2020),[3] ookIrrfan Khan (Oerdoe: عرفان خان;Hindi: इरफ़ान ख़ान;Irfān Khān) of netIrrfan, was 'n Indiese filmakteur wat inHindifilms verskyn het. Hy was ook bekend vir sy verskynings in Britse films, sowel as inHollywood.[4][5] Hy word deur filmkritici, tydgenote, en ander kenners as een van die beste akteurs van die Indiese filmwêreld beskou.[6][7] Vir sy bydrae op die gebied van kuns het Khan in 2011 die Padma Shri ontvang, wat die vierde hoogste burgerlike toekenning in Indië is.[8]
- 1990:Ek Doctor Ki Maut
- 2001:The Warrior
- 2003:Maqbool
- 2003:Haasil
- 2004:Shadows of Time
- 2005:Rog
- 2006:The Namesake
- 2007:A Mighty Heart
- 2007:Life in a… Metro
- 2007:Darjeeling Limited
- 2007:Aaja Nachle
- 2008:Slumdog Millionaire
- 2009:New York, I Love You
- 2009:Billu Barber (Billu)
- 2012:The Amazing Spider-Man
- 2012:Life of Pi
- 2013:Lunchbox (Dabba)
- 2014:Gunday
- 2014:Haider
- 2015:Piku
- 2015:Jurassic World
- 2015:Jazbaa
- Gewen
- 2003: Filmfare Best Villain Award –Haasil
- 2007: Filmfare Best Supporting Actor Award –Life in a Metro
- 2008: Screen Actors Guild Award for Outstanding Performance by a Cast in a Motion Picture –Slumdog Millionaire
- 2011:Padma Shri[9]
- Genomineer
- 2007: Independent Spirit Award: Best Supporting Male –The Namesake
- 2008: Stardust Best Supporting Actor Award –The Namesake
- 2008: IIFA Award: IIFA Best Supporting Actor –Life in a Metro
 | Wikimedia Commons bevat media in verband metIrrfan Khan. |