Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ioonradius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'nIoonradius is 'n maat vir die grootte van 'n ioon.

Ioonradiusse kan op verskeie maniere gedefinieer en bepaal word.

Ioonradius

[wysig |wysig bron]

Kristalradius

[wysig |wysig bron]

Van Pauling

Termochemiese radius

[wysig |wysig bron]

Termochemiese radiusse kan selfs vir komplekse ione soosnitraat (NO3 of pentafluoromolibdaatMoOF5 gedefinieer word. Die definisie se basis in die Kapustinskii-vergelyking vir binêre ioniese stowwe of sy onlangser generalisasie deur Glasser geleë. Dié radius word termochemies genoem omdat Bartlett het aangetoon dat daar 'n eweredigheid bestaan tussen die roosterentalpie en die derdemagswortel van 'n molekuul se volume. Die kristalstrukture van MX soute waarin M 'n alkalimetaalioon en X 'n komplekseanioon is kan met hulle roosterentalpieë vergelyk word en dit lewer 'n waarde vir die termochemiese straal vir die komplekse anioon. Hierdie waarde is 'n gemiddelde omdat hierdie ione nie bolvormig is nie.

Later is die metode na verbindings soosMpXq uitgebrei. Waardes van honderde komplekse ione is beskikbaar.[1]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Thermochemical Radii of Complex IonsHelen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ioonradius&oldid=2393025"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp