Industria | |
|---|---|
| Koördinate:26°12′0″S27°59′0″O / 26.20000°S 27.98333°O /-26.20000; 27.98333 | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
| Hoofplek | Johannesburg |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 1,38 km2 (0,53 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 38 |
| • Digtheid | 28/km2 (70/vk. myl) |
| Rasverdeling(2011) | |
| • Bruin mense | 44,7% |
| • Swart mense | 47,4% |
| • Ander | 7,9% |
| Taal(2011) | |
| • Engels | 47,4% |
| • Zoeloe | 21,1% |
| • Suid-Sotho | 10,5% |
| • Xhosa | 10,5% |
| • Ander | 10,5% |
Industria is ’n nywerheidsvoorstad vanJohannesburg, sowat 6 km wes van die stadsaal.
Dit grens aan Industria-Wes in die weste,Coronationville in die noordooste,Langlaagte in die suidooste enLongdale in die suide. Volgens dieNew Dictionary of South African Placenames, wat Industria verder oos tussen Langlaagte enFordsburg plaas, is dit in 1918 op die plaasLanglaagte uitgelê. Die naam is afgelei van die voorstad se industriële aard; "industria" isLatyn vir "nywerheid" of "nywerheidswese".
Vir sensusdoeleindes beslaan Industria ook die spoorweggebied noord van Albertina Sisuluweg. In 2011 was die bevolking net 38 van wie 18 swart, 17 bruin en drie "ander" was.[2]