Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Indiese kalender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

DieIndiese Nasionale Kalender (ook dieSaka-kalender genoem) is die amptelike kalender van die staat vanIndië. Hierdie kalender word naas dieGregoriaanse kalender gebruik. Die Saka-kalender moet nie met dieHindoekalender verwar word nie.

Jaarindeling

[wysig |wysig bron]
MaandLengte (dae)Gregoriaanse datum
1Chaitra30/3122 Maart
2Vaishākha3121 April
3Jyaishtha3122 Mei
4Āshādha3122 Junie
5Sravana3123 Julie
6Bhādrapada3123 Augustus
7Āshwina3023 September
8Kārtika3023 Oktober
9Mārgashīrsha (Agrahayana)3022 November
10Pausa3022 Desember
11Māgha3021 Januarie
12Phālguna3020 Februarie

Die Saka-jaar het dus, net soos die Gregoriaanse kalender, 365 of 366 dae. Jare word getel vanaf die Gregoriaanse jaar78. In die jaar verslaan koning Gautamiputra Satakarni van die Satavahana ryk sy teenstaanders, wat gesien word as 'n belangrike gebeurtenis in die Indiese geskiedenis. Deur die getal "78" by die Saka-jaar te voeg, kom mens dus by die Gregoriaanse jaartal uit. Wat merkwaardig is, is dat die maande van die Indiese kalender nagenoeg saamval (somtyds één dag verskil) met die periodes van die sterrebeelde van die sogenaamdeWesterse astrologie.

Agtergrond

[wysig |wysig bron]

Die Saka-kalender is in 1957 ingevoer.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Indiese_kalender&oldid=2556767"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp